Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+

  • Psalm 78:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Hy het sy brandende toorn oor hulle gestuur,+

      Grimmigheid en veroordeling en benoudheid,+

      Afvaardigings van engele wat rampspoed bring.+

  • Jesaja 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Ha, die Assiriër,+ die roede vir my toorn+ en die stok wat in hulle hand is vir my veroordeling!

  • Jeremia 43:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: “Kyk, ek stuur en ek sal my kneg+ Nebukadreʹsar, die koning van Babilon,+ laat haal, en ek sal sy troon bo-op hierdie klippe neersit wat ek weggesteek het, en hy sal beslis sy praaltent daaroor uitsprei.

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel