Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 20:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Jy moet vir die kinders van Israel sê: ‘Enige man van die kinders van Israel en enige inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling in Israel woon, wat enigeen van sy nageslag aan Molog gee,+ moet vir seker doodgemaak word. Die volk van die land moet hom met klippe doodgooi.

  • Deuteronomium 18:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daar mag niemand onder jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat gaan,+ wat van waarsêery gebruik maak,+ die toorkuns beoefen+ of voortekens soek+ of wat ’n towenaar is nie,+

  • 2 Konings 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hy het Tofet,+ wat in die vallei van die seuns van Hinnom+ was, ongeskik vir aanbidding gemaak, sodat niemand sy seun of sy dogter vir Molog+ deur die vuur sou laat gaan nie.+

  • 2 Kronieke 28:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En hy het offerrook+ in die vallei van die seun van Hinnom+ laat opgaan en sy seuns+ in die vuur verbrand, volgens die verfoeilike+ dinge van die nasies wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.+

  • 2 Kronieke 33:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het sy eie seuns deur die vuur laat gaan+ in die vallei van die seun van Hinnom+ en het die toorkuns beoefen+ en van waarsêery gebruik gemaak+ en towery beoefen+ en spiritistiese mediums+ en beroepsvoorspellers+ van gebeure aangestel. Hy het op groot skaal gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah, om hom aanstoot te gee.+

  • Psalm 106:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 En hulle het hulle seuns

      En hulle dogters aan demone geoffer.+

  • Jesaja 57:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 dié wat die hartstog prikkel onder groot bome,+ onder elke blaarryke boom,+ wat die kinders in die stroomvalleie onder die skeure van die kranse slag?+

  • Jeremia 7:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En hulle het die hoogtes van Tofet+ gebou, wat in die vallei van die seun van Hinnom+ is, om hulle seuns en hulle dogters in die vuur te verbrand,+ iets wat ek nie beveel het nie en wat in my hart nie opgekom het nie.’+

  • Esegiël 16:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “‘En jy het jou seuns en jou dogters geneem wat jy vir my gebaar het,+ en jy het dié aan hulle geoffer om verteer te word+—is dit nie genoeg van jou dade van prostitusie nie?

  • Esegiël 23:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Want hulle het egbreuk gepleeg+ en daar is bloed aan hulle hande,+ en met hulle drekgode het hulle egbreuk gepleeg.+ En daarbenewens het hulle hulle seuns wat hulle vir my gebaar het, as voedsel vir hulle deur die vuur laat gaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel