Psalm 146:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Moenie julle vertroue in edeles stel nie,+Ook nie in die mensekind, aan wie geen redding behoort nie.+ Jeremia 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+ Klaagliedere 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Terwyl ons nog bestaan, smag ons oë tevergeefs na hulp vir ons.+Terwyl ons rondgekyk het, het ons uitgesien na ’n nasie wat geen redding kan bring nie.+
3 Moenie julle vertroue in edeles stel nie,+Ook nie in die mensekind, aan wie geen redding behoort nie.+
5 Só het Jehovah gesê: “Vervloek is die man wat op die mens vertrou+ en wat vlees sy arm maak+ en wie se hart van Jehovah afwyk.+
17 Terwyl ons nog bestaan, smag ons oë tevergeefs na hulp vir ons.+Terwyl ons rondgekyk het, het ons uitgesien na ’n nasie wat geen redding kan bring nie.+