Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 8:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Verder het Dawid garnisoene+ in Sirië van Damaskus geplaas; en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting moes bring.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+

  • 2 Konings 14:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Wat die res van die aangeleenthede van Jeroʹbeam betref en alles wat hy gedoen het en sy magtige dade, hoe hy geveg het en hoe hy Damaskus+ en Hamat+ vir Juda in Israel teruggekry het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek van die konings van Israel nie?

  • 2 Kronieke 28:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het Jehovah sy God hom in die hand+ van die koning van Sirië+ gegee, sodat hulle hom verslaan het en van hom baie gevangenes weggevoer en na Damaskus+ gebring het. En hy is ook in die hand van die koning van Israel+ gegee, sodat dié hom met ’n groot slagting verslaan het.

  • Jesaja 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Laat ons teen Juda optrek en dit uitmekaar skeur en deurbreek om dit vir ons te neem; en kom ons laat ’n ander koning daarin regeer, die seun van Taʹbeël.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel