30 En ek sal beslis julle heilige hoogtes verdelg+ en julle reukwerkstaanders vernietig en julle lyke op die lyke van julle drekgode lê;+ en my siel sal julle eenvoudig verafsku.+
28 Gevolglik het die koning beraadslaag+ en twee goue kalwers+ gemaak en vir die volk gesê: “Dit is vir julle te veel om na Jerusalem op te gaan. Hier is jou God,+ o Israel, wat julle uit Egipteland laat optrek het.”+
26 En hy het baie verfoeilik gehandel deur agter die drekgode+ aan te loop, net soos al die Amoriete gedoen het, wat Jehovah voor die kinders van Israel uit verdryf het.’”+