19 “En as jy Jehovah jou God enigsins vergeet en agter ander gode aan loop en hulle dien en jou voor hulle neerbuig, dan getuig ek vandag teen julle dat julle vir seker sal vergaan.+
46 het hy verder vir hulle gesê: “Rig julle hart op al die woorde wat ek vandag as waarskuwing tot julle spreek,+ sodat julle julle kinders kan beveel om al die woorde van hierdie wet sorgvuldig uit te voer.+