2 Samuel 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Dawid het kwaad geword omdat Jehovah in ’n uitbarsting teen Ussa losgebreek het, en dié plek word tot vandag toe Peres-Ussa genoem.+ 1 Kronieke 13:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Dawid het kwaad geword+ omdat Jehovah in ’n uitbarsting teen Ussa losgebreek het; en dié plek word tot vandag toe Peres-Ussa genoem.
8 En Dawid het kwaad geword omdat Jehovah in ’n uitbarsting teen Ussa losgebreek het, en dié plek word tot vandag toe Peres-Ussa genoem.+
11 En Dawid het kwaad geword+ omdat Jehovah in ’n uitbarsting teen Ussa losgebreek het; en dié plek word tot vandag toe Peres-Ussa genoem.