2 Samuel 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Dawid en die hele huis van Israel het die ark+ van Jehovah met gejuig+ en die geluid van die horing+ opgebring. 1 Kronieke 13:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+
15 En Dawid en die hele huis van Israel het die ark+ van Jehovah met gejuig+ en die geluid van die horing+ opgebring.
8 En Dawid en die hele Israel het die geleentheid voor God gevier+ met alle mag en met liedere+ en met harpe+ en met snaarinstrumente+ en met tamboeryne+ en met simbale en met trompette.+