1 Kronieke 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers,+ op te stel met die instrumente vir sang,+ snaarinstrumente+ en harpe+ en simbale,+ om hard te speel ten einde vreugdeklanke te laat opgaan.
16 Dawid het toe vir die hoofde van die Leviete gesê om hulle broers, die sangers,+ op te stel met die instrumente vir sang,+ snaarinstrumente+ en harpe+ en simbale,+ om hard te speel ten einde vreugdeklanke te laat opgaan.