Psalm 105:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 105 DANK Jehovah, roep sy naam aan,+Maak onder die volke sy handelinge bekend.+ Psalm 106:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 106 LOOF Jah!+Dank Jehovah, want hy is goed;+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+ Kolossense 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hou vol met gebed,+ bly wakker daarin met danksegging,+
106 LOOF Jah!+Dank Jehovah, want hy is goed;+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd.+