Psalm 106:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Wie kan die magtige dade van Jehovah in woorde uitdruk+Of al sy lof laat hoor?+ Psalm 111:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 ’n Gedagtenis het hy vir sy wonderlike werke ingestel.+ ח [Get]Jehovah is genadig en barmhartig.+