Deuteronomium 33:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+ Psalm 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+
26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+
8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+