Psalm 96:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+ Openbaring 19:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+
10 Sê onder die nasies: “Jehovah het koning geword.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+Hy sal die regsaak van die volke in geregtigheid bepleit.”+
6 En ek het iets gehoor wat soos ’n stem van ’n groot menigte was en soos ’n geluid van baie waters en soos ’n geluid van swaar donderslae. Hulle het gesê: “LOOF Jah,+ want Jehovah ons God, die Almagtige,+ het as koning begin heers.+