4 Toe het die koning na Giʹbeon+ gegaan om daar offerandes te bring, want dít was die groot hoogte.+ Duisend brandoffers het Salomo op daardie altaar gebring.+
3 Toe het Salomo en die hele gemeente saam met hom na die hoogte gegaan wat in Giʹbeon was;+ want daar was die tent van samekoms+ van die ware God, wat Moses, die kneg+ van Jehovah, in die wildernis gemaak het.