19 Verder het hy aan die hele volk, aan die hele menigte van Israel, man sowel as vrou, aan elkeen ’n ringvormige broodkoek en ’n dadelkoek en ’n rosynekoek+ uitgedeel,+ waarna die hele volk elkeen na sy eie huis gegaan het.
66 Op die agtste dag het hy die volk weggestuur;+ en hulle het die koning begin seën en na hulle huise gegaan, bly+ en vrolik van hart+ oor al die goeie+ wat Jehovah vir sy kneg Dawid en vir sy volk Israel gedoen het.