Deuteronomium 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+ Deuteronomium 33:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En Israel sal in veiligheid woon,+Die fontein van Jakob op sy eie,+In ’n land van graan en nuwe wyn.+Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+ Psalm 147:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+
7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+
28 En Israel sal in veiligheid woon,+Die fontein van Jakob op sy eie,+In ’n land van graan en nuwe wyn.+Ja, sy hemel sal die dou laat afdrup.+
20 So het hy aan geen ander nasie gedoen nie;+En wat sy regterlike beslissings betref, hulle het dit nie geken nie.+LOOF Jah!+