2 Samuel 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Verder het Dawid garnisoene+ in Sirië van Damaskus geplaas; en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting moes bring.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+ Spreuke 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+
6 Verder het Dawid garnisoene+ in Sirië van Damaskus geplaas; en die Siriërs het Dawid se knegte geword wat skatting moes bring.+ En Jehovah het Dawid gered waar hy ook al gegaan het.+
22 Iemand wat goed is, sal ’n erfenis vir kleinkinders nalaat, en die rykdom van die sondaar is iets wat vir die regverdige as ’n skat bewaar word.+