6 Toe het Dawid geantwoord en vir Ahimeʹleg, die Hetiet,+ en Abiʹsai,+ die seun van Seruʹja,+ die broer van Joab, gesê: “Wie sal saam met my na Saul in die kamp afgaan?” Hierop het Abiʹsai gesê: “Ek sal saam met u afgaan.”+
10 En die res van die manskappe het hy in die hand van sy broer Abiʹsai+ gegee, sodat hy hulle in slagorde kon opstel om die kinders van Ammon+ tegemoet te trek.
6 Toe het Dawid vir Abiʹsai+ gesê: “Nou sal Seba,+ die seun van Bigri, vir ons erger wees as Absalom.+ Neem jy die knegte+ van jou heer en sit hom agterna, sodat hy nie vir hom versterkte stede vind en voor ons oë ontvlug nie.”