7 En Dawid het vir hom gesê: “Moenie bang wees nie, want ek sal vir seker liefderyke goedhartigheid+ teenoor jou bewys ter wille van jou vader Joʹnatan;+ en ek sal al die grond+ van jou grootvader Saul aan jou teruggee, en jy sal voortdurend aan my tafel brood eet.”+