6 Met verloop van tyd het die kinders van Ammon gesien dat hulle ’n stank geword het+ vir Dawid, en die kinders van Ammon het gestuur en Siriërs van Bet-Rehob+ en Siriërs van Soba+ gehuur, twintigduisend voetsoldate, en die koning van Maʹäga,+ duisend man, en Istob, twaalfduisend man.