2 Samuel 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En by die jaarwisseling,+ teen die tyd dat konings uittrek,+ het Dawid Joab en sy knegte saam met hom en die hele Israel gestuur, sodat hulle die kinders van Ammon kon verdelg+ en Rabba kon beleër,+ terwyl Dawid in Jerusalem gebly het. Prediker 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 ’n tyd om lief te hê en ’n tyd om te haat;+ ’n tyd vir oorlog+ en ’n tyd vir vrede.+
11 En by die jaarwisseling,+ teen die tyd dat konings uittrek,+ het Dawid Joab en sy knegte saam met hom en die hele Israel gestuur, sodat hulle die kinders van Ammon kon verdelg+ en Rabba kon beleër,+ terwyl Dawid in Jerusalem gebly het.