23 En dit was hy wat die Egiptenaar doodgemaak het, ’n buitengewone groot man, vyf el.+ En in die hand van die Egiptenaar was daar ’n spies+ soos ’n wewersbalk; hy het nietemin met ’n stok na hom toe afgegaan en die spies uit die Egiptenaar se hand geruk en hom met sy eie spies doodgemaak.+