Genesis 30:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het Ragel gesê: “God het as my regter opgetree+ en het ook na my stem geluister, sodat hy my ’n seun gegee het.” Daarom het sy hom Dan+ genoem. Genesis 49:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Dan sal sy volk rig as een van die stamme van Israel.+
6 Toe het Ragel gesê: “God het as my regter opgetree+ en het ook na my stem geluister, sodat hy my ’n seun gegee het.” Daarom het sy hom Dan+ genoem.