1 Kronieke 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Jý sal nie vir my die huis bou om in te woon nie.+ 2 Kronieke 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jý sal egter nie die huis bou nie,+ maar jou seun wat uit jou lendene voortkom, hý sal die huis vir my naam bou.’+
4 “Gaan, en jy moet vir my kneg Dawid sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Jý sal nie vir my die huis bou om in te woon nie.+
9 Jý sal egter nie die huis bou nie,+ maar jou seun wat uit jou lendene voortkom, hý sal die huis vir my naam bou.’+