12 En die koning het van die algummimstompe steunsels vir die huis van Jehovah+ en vir die huis van die koning gemaak, en ook harpe+ en snaarinstrumente+ vir die sangers. Sulke stompe van algummimbome het nie weer ingekom en is ook nie weer gesien tot vandag toe nie.