1 Kronieke 26:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het die lot vir die ooste op Selemʹja+ geval. Vir sy seun Sagariʹa,+ ’n oordeelkundige raadgewer,+ het hulle die lot gewerp, en sy lot het uitgekom vir die noorde.+
14 Toe het die lot vir die ooste op Selemʹja+ geval. Vir sy seun Sagariʹa,+ ’n oordeelkundige raadgewer,+ het hulle die lot gewerp, en sy lot het uitgekom vir die noorde.+