25 En Moses het bekwame manne uit die hele Israel gekies en hulle posisies as hoofde oor die volk gegee,+ as hoofde oor duisend, hoofde oor honderd, hoofde oor vyftig en hoofde oor tien.
12 en om vir hom hoofde oor duisend+ en hoofde oor vyftig+ aan te stel, en party om vir hom te ploeg+ en om sy oes in te samel+ en om sy oorlogstuig+ en voorwerpe vir sy strydwaens+ te maak.
2 En Salomo het met die hele Israel gepraat, met die hoofde oor duisend+ en oor honderd+ en met die regters+ en met al die owerstes van die hele Israel,+ die hoofde van die vaderhuise.+