Rigters 12:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe het Abdon, die seun van Hillel, die Piratoniet, gesterf en is hy in Piʹraton in die land van Eʹfraim op die berg van die Amalekiete+ begrawe.
15 Toe het Abdon, die seun van Hillel, die Piratoniet, gesterf en is hy in Piʹraton in die land van Eʹfraim op die berg van die Amalekiete+ begrawe.