-
1 Kronieke 27:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
27 Wat die seuns van Israel volgens hulle getal betref, die hoofde van die vaderhuise+ en die hoofde+ oor duisend en oor honderd+ en hulle beamptes wat die koning gedien het+ in elke saak van die afdelings van dié wat maand na maand gedurende al die maande van die jaar ingekom en uitgegaan het, elke afdeling was vier-en-twintigduisend.
-