1 Kronieke 16:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Waardigheid en prag is voor hom,+Sterkte en vreugde is in sy plek.+ Psalm 8:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+
8 O Jehovah ons Here, hoe majestueus is u naam tog op die ganse aarde,+U wie se waardigheid bo die hemele bekend gemaak word!+