13 In geloof het hulle almal gesterf,+ hoewel hulle nie die vervulling van die beloftes verkry het nie,+ maar hulle het dit van ver gesien+ en dit verwelkom en in die openbaar bekend gemaak dat hulle vreemdelinge en tydelike inwoners in die land is.+