1 Kronieke 2:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Sesan+ het geen seuns gehad nie, net dogters. En Sesan het ’n Egiptiese kneg+ gehad met die naam Jarha.
34 En Sesan+ het geen seuns gehad nie, net dogters. En Sesan het ’n Egiptiese kneg+ gehad met die naam Jarha.