Genesis 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 So het Ragel gesterf, en sy is begrawe op pad na Efrat, dit wil sê Betlehem.+ Rut 1:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En hulle twee het verder gegaan totdat hulle in Betlehem+ gekom het. En toe hulle in Betlehem kom, het die hele stad oor hulle in opskudding geraak,+ en die vroue het bly sê: “Is dit Naoʹmi?”+ Rut 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+ Matteus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Nadat Jesus in die dae van koning Herodes+ in Betlehem+ in Judeʹa gebore is, kyk! toe het sterrewiggelaars+ uit oostelike streke na Jerusalem gekom Johannes 7:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Het die Skrif nie gesê dat die Christus uit die nageslag van Dawid+ en uit Betlehem,+ die dorpie waar Dawid was,+ kom nie?”
19 En hulle twee het verder gegaan totdat hulle in Betlehem+ gekom het. En toe hulle in Betlehem kom, het die hele stad oor hulle in opskudding geraak,+ en die vroue het bly sê: “Is dit Naoʹmi?”+
4 En kyk! Boas het van Betlehem af gekom en vir die snyers gesê: “Mag Jehovah met julle wees.”+ Hierop het hulle vir hom gesê: “Mag Jehovah u seën.”+
2 Nadat Jesus in die dae van koning Herodes+ in Betlehem+ in Judeʹa gebore is, kyk! toe het sterrewiggelaars+ uit oostelike streke na Jerusalem gekom
42 Het die Skrif nie gesê dat die Christus uit die nageslag van Dawid+ en uit Betlehem,+ die dorpie waar Dawid was,+ kom nie?”