Genesis 38:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En sy het weer eens ’n seun gebaar en hom toe Sela genoem. En hy was in Agsib toe sy hom gebaar het.+ Numeri 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En die seuns van Juda was, volgens hulle families: Van Sela+ die familie van die Selaniete; van Peres+ die familie van die Peresiete; van Serag+ die familie van die Seragiete.
5 En sy het weer eens ’n seun gebaar en hom toe Sela genoem. En hy was in Agsib toe sy hom gebaar het.+
20 En die seuns van Juda was, volgens hulle families: Van Sela+ die familie van die Selaniete; van Peres+ die familie van die Peresiete; van Serag+ die familie van die Seragiete.