Rigters 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Maar Juda het saam met sy broer Siʹmeon verder getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit aan vernietiging oorgegee.+ Die stad is derhalwe Horma genoem.+
17 Maar Juda het saam met sy broer Siʹmeon verder getrek, en hulle het die Kanaäniete verslaan wat in Sefat gewoon het en dit aan vernietiging oorgegee.+ Die stad is derhalwe Horma genoem.+