Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+

  • Genesis 49:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • Numeri 2:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “En dié wat aan die oostekant kamp opslaan, teen die sonsopgang, moet die driestamafdeling van die kamp van Juda volgens hulle leërs wees, en die owerste van die kinders van Juda is Nagson,+ die seun van Amminaʹdab.

  • Numeri 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Die driestamafdeling van die kamp van die kinders van Juda het dus eerste weggetrek volgens hulle leërs,+ en oor sy leër was Nagson,+ die seun van Amminaʹdab.

  • Rigters 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hierop het Jehovah gesê: “Juda sal optrek.+ Kyk! Ek sal die land beslis in sy hand gee.”

  • Psalm 60:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Giʹlead behoort aan my en Manasʹse behoort aan my,+

      En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;

      Juda is my aanvoerderstaf.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel