Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Asa het Jehovah sy God begin aanroep+ en gesê: “O Jehovah, wanneer dit by hulp kom, maak dit nie vir u saak of daar baie is of dié wat geen krag het nie.+ Help ons, o Jehovah ons God, want op u steun ons,+ en in u naam+ het ons teen hierdie menigte gekom. O Jehovah, u is ons God.+ Moenie die sterflike mens krag teen u laat behou nie.”+

  • Psalm 44:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+

      En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+

      Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,

      Omdat u behae in hulle gehad het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel