Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En dié wat u naam ken, sal op u vertrou,+

      Want u sal dié wat u soek, beslis nie verlaat nie, o Jehovah.+

  • Psalm 20:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Party maak melding van strydwaens en ander van perde,+

      Maar wat ons betref, ons sal melding maak van die naam van Jehovah ons God.+

  • Psalm 22:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Op u het ons vaders vertrou;+

      Hulle het vertrou, en u het voortdurend aan hulle ontkoming verskaf.+

  • Hebreërs 11:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 wat deur geloof koninkryke in die stryd verslaan het,+ regverdigheid bewerkstellig het,+ beloftes verkry het,+ die bekke van leeus toegestop het,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel