Eksodus 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die seuns van Kehat was Amram en Jishar en Hebron en Usʹsiël.+ En die lewensjare van Kehat was honderd-drie-en-dertig jaar. Numeri 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En van Kehat was daar die familie van die Amramiete en die familie van die Jishariete en die familie van die Hebroniete en die familie van die Ussiëliete. Dit was die families van die Kehatiete.+
18 En die seuns van Kehat was Amram en Jishar en Hebron en Usʹsiël.+ En die lewensjare van Kehat was honderd-drie-en-dertig jaar.
27 En van Kehat was daar die familie van die Amramiete en die familie van die Jishariete en die familie van die Hebroniete en die familie van die Ussiëliete. Dit was die families van die Kehatiete.+