-
2 Kronieke 29:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 Daarop het die Leviete+ opgestaan: Mahat, die seun van Amaʹsai, en Joël, die seun van Asarʹja, uit die kinders van die Kehatiete;+ en uit die kinders van Meraʹri:+ Kis, die seun van Abdi, en Asarʹja, die seun van Jehalʹlelel; en uit die Gersoniete:+ Joag, die seun van Simma, en Eden, die seun van Joag;
-