1 Kronieke 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat Eleaʹsar+ betref, hy het die vader geword van Piʹnehas.+ Piʹnehas het die vader geword van Abisuʹa.+ 1 Kronieke 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar,+ was vroeër leier oor hulle. Jehovah was met hom.+
4 Wat Eleaʹsar+ betref, hy het die vader geword van Piʹnehas.+ Piʹnehas het die vader geword van Abisuʹa.+