Numeri 32:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En die kinders van Ruben+ en die kinders van Gad+ het baie vee gehad, ja, ’n groot klomp. En toe het hulle die land Jaser+ en die land Giʹlead gesien, en kyk! die plek was ’n plek vir vee. Josua 21:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Hesbon+ en sy weiveld, Jaser+ en sy weiveld; altesaam vier stede.
32 En die kinders van Ruben+ en die kinders van Gad+ het baie vee gehad, ja, ’n groot klomp. En toe het hulle die land Jaser+ en die land Giʹlead gesien, en kyk! die plek was ’n plek vir vee.