Josua 16:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die grens van die kinders van Eʹfraim volgens hulle families was, ja, die grens van hulle erfdeel in die ooste was Aʹtarot-Adʹdar+ tot by Bo-Bet-Horon;+ 2 Kronieke 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het Bo-Bet-Horon+ en Onder-Bet-Horon+ gebou, versterkte stede met mure,+ deure en grendels,+
5 En die grens van die kinders van Eʹfraim volgens hulle families was, ja, die grens van hulle erfdeel in die ooste was Aʹtarot-Adʹdar+ tot by Bo-Bet-Horon;+