-
2 Samuel 4:4Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
4 En Joʹnatan,+ die seun van Saul, het ’n seun met gebreklike voete gehad.+ Hy was vyf jaar oud toe die berig oor Saul en Joʹnatan uit Jisʹreël+ gekom het; en sy versorgster het hom begin dra en gevlug, maar terwyl sy paniekbevange gehardloop het om te vlug, het hy geval en kreupel geword. En sy naam was Mefiboʹset.+
-