1 Kronieke 26:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Wat die Leviete betref, Ahiʹa was oor die skatte+ van die huis van die ware God en oor die skatte van die geheiligde dinge.+ 2 Kronieke 31:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hulle het die bydrae+ en die tiendes+ en die heilige dinge getrou+ bly inbring; en Konanʹja, die Leviet, het as leier toesig daaroor gehad, en sy broer Siʹmeï was tweede.
20 Wat die Leviete betref, Ahiʹa was oor die skatte+ van die huis van die ware God en oor die skatte van die geheiligde dinge.+
12 En hulle het die bydrae+ en die tiendes+ en die heilige dinge getrou+ bly inbring; en Konanʹja, die Leviet, het as leier toesig daaroor gehad, en sy broer Siʹmeï was tweede.