1 Samuel 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Dawid het verder gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ Jehovah sal hom tref;+ of sy dag sal kom+ en hy sal moet sterf, of hy sal in die oorlog+ aftrek en sal beslis weggevee word.+ 1 Samuel 31:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die geveg het hewig geword teen Saul, en die skutters, die boogskutters, het hom uiteindelik gevind, en hy is swaar gewond deur die skutters.+
10 En Dawid het verder gesê: “So waar as Jehovah lewe,+ Jehovah sal hom tref;+ of sy dag sal kom+ en hy sal moet sterf, of hy sal in die oorlog+ aftrek en sal beslis weggevee word.+
3 En die geveg het hewig geword teen Saul, en die skutters, die boogskutters, het hom uiteindelik gevind, en hy is swaar gewond deur die skutters.+