Psalm 144:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die Een wat aan konings redding gee,+Die Een wat sy kneg Dawid van die skadelike swaard bevry.+ Spreuke 21:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+ Lukas 1:71 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 71 van redding van ons vyande en uit die hand van almal wat ons haat;+
31 Die perd is iets wat vir die dag van oorlog gereedgemaak word,+ maar redding behoort aan Jehovah.+