19 En hy het gesê: “Dit is vir my ondenkbaar, vanuit my God se standpunt, om dit te doen! Sou ek die bloed+ van hierdie manne ten koste van hulle siel drink? Want met gevaar vir hulle siel het hulle dit gebring.” En hy wou dit nie drink nie.+ Dit is die dinge wat die drie sterk manne gedoen het.