Josua 24:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het hulle hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Serag,+ wat in die bergstreek van Eʹfraim lê, noord van die berg Gaäs. Rigters 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En hulle het hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Heres+ in die bergstreek van Eʹfraim, noord van die berg Gaäs.+
30 Toe het hulle hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Serag,+ wat in die bergstreek van Eʹfraim lê, noord van die berg Gaäs.
9 En hulle het hom begrawe in die gebied van sy erfdeel in Timnat-Heres+ in die bergstreek van Eʹfraim, noord van die berg Gaäs.+