Genesis 49:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “Wat Gad betref, ’n rowerbende sal hom oorval, maar hy sal die uiterste agterhoede oorval.+ Deuteronomium 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En van Gad het hy gesê:+ “Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+Soos ’n leeu sal hy woon,+En hy sal die arm, ja, die kroon van die kop verskeur.+
20 En van Gad het hy gesê:+ “Geseënd is hy wat die grense van Gad uitbrei.+Soos ’n leeu sal hy woon,+En hy sal die arm, ja, die kroon van die kop verskeur.+